Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

soekend911

42 - Kempton Park, Gauteng

Ek is net n dood gewone opregte...Christelik e vrou...met goeie waardes...baie liefde vol...hou van buite lewe...

JuffrouGouws

44 - Pretoria, Gauteng

Hou van nuwe mense ontmoet, hou van buite lewe en net om die lewe te geniet ons lewe net eenkeer en dalk wag...

RP1

37 - Krugersdorp, Gauteng

Ek is geleerd en welberese. Geniet die fyner dinge in die lewe. Lief daarvoor om nuwe plekke, dinge en mense te...

Goggaqie

41 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

ek is eerlik en opreg, ek se gewoontlik n ding soos dit is sonder om doekies om te draai. ek hou van vasdaans,...

Nelske

35 - Pretoria, Gauteng

Ek is n selfstandige, hard werkende vrou. Ek is n Christen. Ek hou daarvan om shows te gaan kyk of nuwe eet...

Lalla78

42 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga

Ek is `n opregte mens wat hou van geselskap en om die lewe te geniet. Ek hou van eerlike en opregte mense wat...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek