Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

LiefdesSoeker_389

18 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is ñ baie liefdevolle, saggeaarde mens wat gou lief word vir ander mense. Ek is mal oor musiek luister en kos...

Jacosoekliefde

45 - Vereeniging, Gauteng

Hou van als wat lekker is N lekker kampvuur goeie glasie wyn en goeie vriende Braaivleis en kuier saam familie...

Erouw

44 - Paarl, Wes-Kaap

Gesels met my en leer my ken, wie weet, dalk is ons net bedoel om by mekaar te wees. Ons weet nooit wat die...

lekkerlagmaat

40 - Bloemfontein, Vrystaat

want ek is n pret volle mens en n mens se mens kom maklik oor die weg met ander mense

Man39

40 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Eerlik en opreg. Hou van die see en kuier om n braaivleis vuurtjie. Is baie life vir my twee kinders.

Skydiver1972

47 - Heidelberg, Gauteng

Ek is professioneel gekwalifiseerd, is goed groot gemaak, Sal jou elke dag van my lewe op die hande dra. Dit Sal...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek