Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

NicoleneL143

36 - Sasolburg, Vrystaat

Ek is 36 'n 36 jarige enkel mamma wat liefde soek...en ek soek al lank...dalk op die verkeerde plekke...maar...

Jessie007

33 - Alberton, Gauteng

Ek is 'n baie "out going" persoon wat hou van die natuur. Ek het 'n baie sagte hartjie en help altyd waar ek...

LiveLaughLove1984

35 - Centurion, Gauteng

Ek hou van mense, van die lewe, van wyn, lag, avonture, vriende, werk en alles wat die lewe spesiaal maak. Ek is...

rosie14

43 - Worcester, Wes-Kaap

My vriende beskryf my as n rustige, niks kan my onderkry tipe mens. My gunsteling tydverdryf is tyd saam familie...

Phoenix_007

29 - Potchefstroom, Noord-Wes

1. Want dis aaklig om kos te maak vir een 👩🏻‍🍳en as die kos sleg is dit nog erger...

NetEk8

36 - Witbank, Mpumalanga

Ek is n baie eerlike en opregte mens. Is maar n huis mens en hou daarvan om tyd saam famielie te spandeer. Ek is...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek