Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Ronel_312

45 - Bloemfontein, Vrystaat

Lief vir die lewe en mense, warm opregte mens met baie liefde om te gee. Wil graag nuwe vriende ontmoet wat ook...

Lizz000

31 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is n positiewe mens en hou van die lekker dinge in die lewe. Baie sosiaal, hou van n kuiertjie op die regte...

Jo001

26 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

Wie wil dan nou nie hulle 'kennisse' sirkel uitbrei en vergroot nie? Daar is nie veel om van te hou nie,...

Stella01

29 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n Christen. En 'n trotse Afrikaner. Ek hou van biltong en braaivleis maar ek is mal oor seekos!

ClareBear

32 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

Eks slim, hou van musiek, lief my twee kinders onbeskryflik baie, hou van boeklees, en vet pret. Ek is opsoek na...

K1977

41 - Roodepoort, Gauteng

Gedroud?/kans vatters, bly weg! Ek is baie opreg, eerlik en liefdevol maar hou nie van mense wat dit misbruik...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek