Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

lewensgeluk

47 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is eerlik,opreg,passiev ol,weet wat ek wil he,leef voluit,gee liefde uit my hart uit. Leef absoluut vir mense...

NEW_HORIZONS

42 - Middelburg, Mpumalanga

I am a old school romantic who love the outdoors and nature,I love exploring and seeing new places and try new...

Pearlharbour

47 - Kimberley, Noord-Kaap

Ek is 'n stil persoon wat ernstig oor my familie en beroep is. Ek hou van uiteet en net so van braai en potjie...

BaDBoY72

46 - Witbank, Mpumalanga

Old school- liefde vol daar by gese ek mors nie en wil ook nie mee gemors word nie, maak die motor se deur oop...

HonestMan717

41 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

I am a straight forward type of person, with not too many hangups :) Enjoy the simpler things in life just as...

Enkeling77

41 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Stil rustig reserved maar tog laf avontuurlustig uitspattig. Soos enige mens het ek goeie en slegte dae. En...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek