Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Bubblebekkie152

31 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is spontaan lief vir die buite lewe. Ek is wie ek is en plat op die aarde. Groot bok vir sports.

Ivvi

19 - Pretoria, Gauteng

Rustige mens wat hou van lees, sal nie omgee om op tafelberg die sonopkoms te sien nie.# Avontuur my nou...

Villoenq

46 - Centurion, Gauteng

Eks n mense mens. Lover of life. Mal oor d natuur, diere en om tussen mense te wees, maar kan ook alleen wees....

Stella01

29 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n Christen. En 'n trotse Afrikaner. Ek hou van biltong en braaivleis maar ek is mal oor seekos!

rosie14

43 - Worcester, Wes-Kaap

My vriende beskryf my as n rustige, niks kan my onderkry tipe mens. My gunsteling tydverdryf is tyd saam familie...

Koeks1

42 - George, Wes-Kaap

Ek hou van gewone, eenvoudige dinge wat die lewe lekker maak - soek my beste pel wat ek 100% kan vertrou, wat...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek