Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Mia_4

48 - Pretoria, Gauteng

My familie en vriende is vir my baie belangrik. Ek is 'n gemaklike mens - hou van onverwagte kuiers , Gesels...

Giggelbekkie1

27 - Krugersdorp, Gauteng

Ek is 'n opregte en spontane mens en mal oor lag en grappies maak. Ek hou van die natuur (sukkel om te kies...

Liefling_24

26 - Sandton, Gauteng

Opreg en eerlik, spontaan en ook soms moeilik met 'n sterk persoonlikheid. Eks 'n oop mens, lief vir nuwe dinge...

yellow_300

42 - Randfontein, Gauteng

ek hou van lag en gesels, fun he saam die mense in my lewe. valsheid is n definitiewe dealbreaker!! sal baie...

essie81

37 - Alberton, Gauteng

Ek is 'n eerlike en lojale mens en sal als doen vir mense na aan my. Ek weet dit is al tot vervelens toe gese...

Cis

47 - Springs, Gauteng

betroubaar, lojaal, eerlik, eerlik, eerlik, en oja.... eerlik. vriendelik, avontuurlustig. Avonture wat die...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek