Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Amper50

49 - Standerton, Mpumalanga

Die wat my ken of altans die meeste het my [eskrap]geblok. Klink vir my genoeg rede vir Ander om my te behoort ken

Jacosoekliefde

45 - Vereeniging, Gauteng

Hou van als wat lekker is N lekker kampvuur goeie glasie wyn en goeie vriende Braaivleis en kuier saam familie...

Geduldige

48 - Reitz, Vrystaat

Ek's n gawe Christen man opsoek na ware liefde en iemand om die lewe mee te kan deel en geniet!

HannieV

27 - Klerksdorp, Noord-Wes

Eks 'n baie aangename mens, introvert, maar sodra ek jou leer ken, raak dit beter. Ek is nie vol nonsens nie....

dubbel_nul_7

49 - Pretoria, Gauteng

Ek mag dalk net jou voete onder jou uitruk en jou asem wegslaan...en dit is dertien potensiele belangrike woorde:-)

Nuwebegin42

42 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek het baie liefde om met iemand spesiaal te deel en verwag of hoop ek kry dieselfde terug. Respek vir mekaar is...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek