Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Villoenq

45 - Centurion, Gauteng

Eks n mense mens. Lover of life. Mal oor d natuur, diere en om tussen mense te wees, maar kan ook alleen wees....

Bubblebekkie152

31 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is spontaan lief vir die buite lewe. Ek is wie ek is en plat op die aarde. Groot bok vir sports.

MickeyFerrari

21 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is 'n baie passievolle, hardwerkende en liefde volle persoon. Ek glo in myself en ek is 'n mens wat my dinge...

Liefi007

48 - Benoni, Gauteng

Baie lojaal, eerlik en opreg, vriendelik asook baie spontaan, kom goed oor die weg met enige persoon. Baie...

Mia_4

48 - Pretoria, Gauteng

My familie en vriende is vir my baie belangrik. Ek is 'n gemaklike mens - hou van onverwagte kuiers , Gesels...

Meisiekind73

45 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Eks n enkellopende extrovert en n passievolle liefdevolle persoon. Ek hou Van "dien" en bederf. Ek het baie...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek