Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

onlyme77

42 - Randburg, Gauteng

Ek is 'n spontaal, vriendelik en hou van lag. Ek het baie liefde en aandag om aan die regte persoon te gee. Die...

Maryks

24 - Pretoria, Gauteng

Ek is uniek, kreatief, gefokus, liefdevol, excitable en gee baie om vir almal. Ek is mal oor koffie, die...

Elle000

31 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is n positiewe mens. So as jy suur is vir die lewe, hou gerus verby. Selfstandig en onafhanklik. Mal oor...

SeeSterriekie

29 - Mosselbaai, Wes-Kaap

Optimistic realistic adventurous and borderline extrovert... what mo re do you need than intelligent...

rallyboy

40 - Stellenbosch, Wes-Kaap

Ek hou van mense ontmoet Ek hou daarvan om myself te wees Ek is 'n outgoing person geniet die buite lewe om net...

Hoopgeloofliefde

47 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is liefdevol mal oor buitelewe en goeie geselskap. Hou van diere en ontspan in natuur. Ek is iemand met goeie...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek