Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Stuart73

46 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek n karakter op my eie leer my ken.Hou nie van snobisme enarrogansie nie.Hou van musiek en goeie fliek en...

Baretta

46 - Hoedspruit, Limpopo

Ek is 'n hardwerkende enkel ouer. Hou van die buite lug, kamp, visvang en kuier saam vriende en familie. Hou nie...

Harry_380

39 - Vanderbijlpark, Gauteng

As jy kans sien om die internet ding te probeer, is jy seker ook raadop nes ek... Familie,____, vriende,_____,...

Gem01

46 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is n mense mens en kuier lekker. Geniet die lewe en hou van by die strand te gaan stap. Ek het al geleer uit...

Skydiver1972

47 - Greylingstad, Mpumalanga

Ek is professioneel gekwalifiseerd, is goed groot gemaak, Sal jou elke dag van. My lewe op die hande dra. Dit...

Sharkie70

49 - Centurion, Gauteng

Baie gemaklike mens wat in enige geselskap kan inpas. Lief vir die natuur , naweek wegbreke , nuwe plekke...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek