Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Elara29

33 - Bloemfontein, Vrystaat

Positiewe uitkyk op die lewe en n vriendelik, liefdevolle mens. Ek het n baie sagte omgee hart, maar is glad nie...

Pasmaat_028

41 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is opreg en eerlik in n verhouding soek net bietjie om gewaardeer te word en iemand wat my lief het vir wie...

Veleno

38 - Kathu, Noord-Kaap

Open minded...wel belese en berese...hou van unwinding en nuwe aktiwiteite...moet my nie verveel of veeleisend...

Vlinder007

49 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n baie aangename mens en kan goed kook.Ek is ook lewenslustig en geniet dit om met nuwe mense te...

Pixie3

47 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

hoe beskryf jy jouself vir ander? sal eerder se gesels met my en leer my so ken. elkeen maak tog sy eie...

Fliekflooi

49 - Boksburg, Gauteng

Ek is 'n ekstrovert wat die lewe geniet. Ek is lief vir dans, fliek en kuier. Ek het 'n baie goeie sin vir humor...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek