Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

GiggelGatjie

36 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is 'n vriendelike, outgoing mens en is mal oor die buitelewe, kinders en diere. Het baie seergekry in my...

Liefling_24

27 - Sandton, Gauteng

Opreg en eerlik, spontaan en ook soms moeilik met 'n sterk persoonlikheid. Eks 'n oop mens, lief vir nuwe dinge...

Pokkelkie

32 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is soms baie stil maar ook n bok vir sports. Waardes in die lewe is vir my baie belangrik. Dit vat my soms...

Blou_18

26 - Pretoria, Gauteng

N meisie met n baie sterk persoonlikheid, moeilik met tye, Hou van lag en pret he, en some enige spontane dinge...

Lientjie37J

37 - Pretoria, Gauteng

Soek vriende om mekaar beter te leer ken. En die lewe te geniet. Ek is n bja rustige dame met n sagte hart. Ek...

Elle000

31 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is n positiewe mens. So as jy suur is vir die lewe, hou gerus verby. Selfstandig en onafhanklik. Mal oor...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek