Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Kner5is

38 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is 'n impulsiewe spontane mens wat kleur aan mense se lewe kan gee. Geen problem is ooit te groot nie en...

Jeanis

46 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is vriendelik en ontvanklik Ek hou nie van uitbundigheid nie Hou van teken en skilder Gaan een keer n maand...

DaarBuite

49 - Durban, KwaZulu-Natal

Ek is 'n plat op die aarde alleenloper wie leef vir my familie, honde en werk. Ek geniet tyd in die bos of op...

Foxfire5552

42 - Benoni, Gauteng

Ek soek regte liefde in my lewe. Soek n vrou wat my kan lief he en ek haar kan lief he.

Cornů

48 - Delareyville, Noord-Wes

Ek hou van mense..chat met my en vind meer uit. Mal oor golf en sport,asook sports.Die lewe is kort,so ek vat...

Laatonssien

48 - Boksburg, Gauteng

Wel dit is nie my gewoonte om my eie beul te blaas nie maar kom ons probeerl hehe. Ek is n lojale, eerlike man...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek