Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Goodguy151

36 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n bitter baie eerlike mens met baie goeie waardes, is spontaan en lief vir diere en sport en luister baie...

Alweer_507

49 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n gemaklike dood normale plat op die harde persoon wat nog die lewe wil geniet. Ouderdom is net n nommer.

Baretta

46 - Hoedspruit, Limpopo

Ek is 'n hardwerkende enkel ouer. Hou van die buite lug, kamp, visvang en kuier saam vriende en familie. Hou nie...

LagDansLiefWees

34 - Vanderbijlpark, Gauteng

Elke mens het sy maat wat vir hom wag ons weet nie altyd waar hy of sy is, maar so gee dit n persoon n kans om...

opsoeknajou007

49 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

ons almal hier opsoek na iemand spesiaal mekaar ontmoet en dan self besluit mekaar respekteer en lief te he...

worsie01

48 - Alberton, Gauteng

Geniet die lewe en nou tyd om aantebeweeg lank genoeg my eie ding gedoen nou tyd dat ek my " fiona "gaan soek en...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek