Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Sonskyn401

37 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is oulik Ek is spontaan Ek het sin vir humor wat skrik vir niks! Ek is mal oor tennis (speel net vir fun) Hou...

Blouoogkoei

39 - Pretoria, Gauteng

Want ek is one of a kind ek is lief vir kinders help graag ander en verwag net respek in ruil

Dreamer550mcc

46 - Springs, Gauteng

Ek is n plat en plein boeremeiesie wat graag iemand soek om die lewe saam my te kan geniet Ek hou van visvang...

Poprokkie123

45 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is mal oor visvang stap kamp die see dans braai kuier saam vriende en familie blomme en rugby en musiek. Is...

CrazyDaxieLady

49 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

My vriende weet hulle kan op my staat maak. Ek help altyd waar ek kan. Ek is baie gemaklik en verkies rondry en...

GiggelGatjie

36 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is 'n vriendelike, outgoing mens en is mal oor die buitelewe, kinders en diere. Het baie seergekry in my...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek