Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Emma72

47 - Roodepoort, Gauteng

Ek is 'n rustige mens wat lief is vir die lewe. Hoe van kos maak en net rustig te verkeer. Ek is lief vir die...

Stelmyvoor

43 - Benoni, Gauteng

Ek is baie gelukkig in myself en hou van mense. Ek is n "go getter" en hou van di lewe. Ek hou van n man wat sy...

Nads_76

43 - Alberton, Gauteng

Moet self uit vind... Ek is n mense mens.... Lief vir die see, buite lewe, braai, kuier en soveel meer..... Kom...

APTheron73

46 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Vriendelik Sosiaal Gelowig Goeie waardes Gemaklik Hardwerkend Netjies Goeie tuisteskepper Familiemens Lief vir...

Marizel1992

27 - Parys, Vrystaat

Ek kan darm 'n braaibroodtjie maak, ek sal kyk kyk hoe jy die vuur aansteek, ek Kan darm hout op die vuur sit en...

Nogniegekrynie

49 - Bloemfontein, Vrystaat

Hoekom behoort mense my te leer ken... goeie vraag. Seker maar omdat ons almal na iemand soek om ons lewe mee te...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek