Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Mouna1975

44 - George, Wes-Kaap

Ek is n familie mens en hou van natuur en opwinding. Het altyd n glimlag en Baie lief vi mense, hanteer konflik...

Wcv123

46 - Pretoria, Gauteng

Beste is om te praat met mekaar...anders sal jy nooit weet nie. Gaan niemand vra vir airtime of data nie.

Helsempie

42 - Kakamas, Noord-Kaap

Eks n gemaklike persoon wat hou van grappe en humor. Braai is altyd lekker en sommer net rustug by die huis wees...

K1977

42 - Roodepoort, Gauteng

Gedroud?/kans vatters, bly weg! Ek is baie opreg, eerlik en liefdevol maar hou nie van mense wat dit misbruik...

SoeknaIets

42 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is eerlik, liefdevol en moeilik maar opwindend. Ek is 'n goeie vriend en opreg. Haat dit om mense seer te...

Angelhartbroken1975

44 - Pretoria, Gauteng

I am from Pretoria was married many moons ago. My daughter is 14 years old. But there is no such thing as a...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek