Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Widow_SpiceGold

40 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek het 'n sagte, vriendelike persoonlikheid. Ek glo 'n mens moet hard werk in die lewe vir wat jy wil he om dit...

Elmarie

48 - Pretoria, Gauteng

Ek hou van die buitelewe veral kamp Is 'n spontane mens wat met enige iemand oor die weg kom. Is mal oor...

Peacemaker_832_mrk

48 - Paarl, Wes-Kaap

Is n baie liefdevolle en plat op die aarde mens,baie positief oor dinge in die lewe en hou van uitdadigings en...

OpsoekNaJou_007

41 - Krugersdorp, Gauteng

Ek is geduldig en vat elke dag soos hy kom, hou van fliek en lekker rondry, en ook net lekker tuis wees en...

MySunshine

47 - Pretoria, Gauteng

My AGE is just a number, Young enough to enjoy my life, Old enough to know better, Experienced enough to know...

Ketogirl

47 - Johannesburg, Gauteng

Na my eerste koppie koffie in die oggend is ek darem redelik spraaksaam. Ek geniet dit om te gesels oor dinge...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek