Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

timeforlaughter

40 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek weet wat ek wil he en wat ek nie wil he nie. Ek het goeie sin vir humor. Opregtheid en respek is...

Alleen43

45 - Centurion, Gauteng

Ek is nou nie meer lus vir alleen wees nie. Ek wil iemand weer in my lewe he saam wie ek kan lag en die lewe kan...

TikTak

45 - Klerksdorp, Noord-Wes

Hoekom moet mense my leer ken....hoekom nie? Kom ons kyk wat gebeur ! Ek is maar skepies oor internet...

Zepz

28 - Kempton Park, Gauteng

Eks n plain jain - ek hou van die klein goedtjies in die lewe, ek hou van die buite lewe, n lekker braai saam...

glugs

36 - Sedgefield, Wes-Kaap

Dankie dat jy die tyd vat om my profiel te lees..... Ek het nou op daai stadium van my lewe gekom waar ek moeg...

BiancaBinx1818

35 - Thabazimbi, Limpopo

As jy my nie leer ken nie slip jy op .Ek is n bok vir sport en n baie gemaklike mens om mee te gesels...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek