Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

VraVirMyNaam

26 - Centurion, Gauteng

Hi, ek het ń goeie sin vir humor en kom maklik oor die weg met meeste mense. Familie is baie belangrik vir...

Stoetbul1976

43 - Ermelo, Mpumalanga

Ek is vol pret. [geskrap]

Harry_380

39 - Vanderbijlpark, Gauteng

As jy kans sien om die internet ding te probeer, is jy seker ook raadop nes ek... Familie,____, vriende,_____,...

Mahoons

44 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n eerlike en opregte persoon wat in 2015 geskei het. Hou van die buite lewe en besoek graag nuwe plekke....

DaarBuite

49 - Durban, KwaZulu-Natal

Ek is 'n plat op die aarde alleenloper wie leef vir my familie, honde en werk. Ek geniet tyd in die bos of op...

Harpoen

48 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Gemoedelike persoonlikheid met rustige uitkyk op die lewe sonder enige snaakse idees. Ek hou nie van konflik en...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek