Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Sonskyn45

45 - Pretoria, Gauteng

Positief, geniet die lewe, maklike mens, goeie humorsin, lag maklik, lojaal. Wil die aand kan ompraat of net...

Roos123

42 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is 'n go-getter en strewe altyd daarna om vandag beter te maak as gister. Altyd vriendelik en opsoek na...

Dyzie

44 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is lief vir die lewe, hou van goeie geselskap, uitdagings, fotografie, kos maak, gym, uitstappies. Ek is mal...

soutenasyn

47 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is n saggeaarde mens maar weet wat ek wil he en wat nie. Is skaam aan die begin maar is spontaan een tot een...

Tellatjie29

29 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is soms baie stil en ander kere bietjie mal in 'n snaakse opsig. hou nie van iemand wat permanent drink...

Emma72

47 - Roodepoort, Gauteng

Ek is 'n rustige mens wat lief is vir die lewe. Hoe van kos maak en net rustig te verkeer. Ek is lief vir die...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek