Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Hoopgeloofliefde

47 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is liefdevol mal oor buitelewe en goeie geselskap. Hou van diere en ontspan in natuur. Ek is iemand met goeie...

Juanita

43 - Vereeniging, Gauteng

Mmmmm wie is ek? Ek is iemand wat mal daaroor is om te lag, ek hou van mense, en ek is 'n baie gemaklike mens....

Mouna1975

44 - George, Wes-Kaap

Ek is n familie mens en hou van natuur en opwinding. Het altyd n glimlag en Baie lief vi mense, hanteer konflik...

Sexylyfie

33 - Vanderbijlpark, Gauteng

Bekend as ; 'n lewenslustige ,ekstrovert _opsoek na 'n lewensmaat wat die "kleiner dinge" in die lewe wardeur....

necha

23 - Oudtshoorn, Wes-Kaap

x hu baie om saam met kinders te werk x speel graag sokker x hu ni daarvan om van ander mense te prt ni sokker...

Elle000

31 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is n positiewe mens. So as jy suur is vir die lewe, hou gerus verby. Selfstandig en onafhanklik. Mal oor...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek