Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Strandloper

48 - Pretoria, Gauteng

Ek is avontuurlustig maar ook standvastig,spitsvon dig maar ook diepsinnig,lojaal en meelewend. Soos baie...

CrocodileSocks

40 - Secunda, Mpumalanga

I consider myself an honest and friendly man. I have never been married and have no children. I have two kitties...

Foxfire5552

42 - Benoni, Gauteng

Ek soek regte liefde in my lewe. Soek n vrou wat my kan lief he en ek haar kan lief he.

tlc_12

49 - Pretoria, Gauteng

Sag, betroubaar en ondersteunend... met goeie sin vir humor Makliker om te gee as om te ontvang. Sportief en...

Boertjieboertjie

45 - Swellendam, Wes-Kaap

Plat op die aarde, hou van buitelewe, kamp, braai. Rustig met boek of TV. Tuinmaak, jag, diy, en motorfiets ry.

Hunk2018

32 - Klerksdorp, Noord-Wes

Baie spontane persoon vol energie. Liefde vir die buitelewe en die natuur Hou daarvan om nuwe mense te ontmoet...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek