Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Jeanis

46 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is vriendelik en ontvanklik Ek hou nie van uitbundigheid nie Hou van teken en skilder Myns insiens is jy...

dubbel_nul_7

48 - Pretoria, Gauteng

Ek mag dalk net jou voete onder jou uitruk en jou asem wegslaan...en dit is dertien potensiele belangrike woorde:-)

tlc_12

49 - Pretoria, Gauteng

Sag, betroubaar en ondersteunend... met goeie sin vir humor Makliker om te gee as om te ontvang. Sportief en...

Spontaan1

36 - Bloemfontein, Vrystaat

Hallo daar almal ek soek net weer vreugde en glimlag om my wil iemand he wat ek kan my sprokie mee deel

DaarBuite

49 - Durban, KwaZulu-Natal

Ek is 'n plat op die aarde alleenloper wie leef vir my familie, honde en werk. Ek geniet tyd in die bos of op...

Bergetoe

45 - Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Ek glo eks opreg. Goeie gselskap en kan opregte vriendskap bied. Natuur en diere is my passie. Die berge en...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek