Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Dreamer550mcc

46 - Springs, Gauteng

Ek is n plat en plein boeremeiesie wat graag iemand soek om die lewe saam my te kan geniet Ek hou van visvang...

LaasteUitweg

33 - Secunda, Mpumalanga

Ek het so baie om te gee! Ek voel ek is reg om iemand te ontmoet om my lewe mee te deel. Ek weet wat Ek soek en...

weergeluk

48 - Stilbaai, Wes-Kaap

Ek is mal oor die lewe en om dit te leef, geniet my werk, my kinders hou my besig, jonk en aan die gang. Ek...

timeforlaughter

40 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek weet wat ek wil he en wat ek nie wil he nie. Ek het goeie sin vir humor. Opregtheid en respek is...

Madelie

45 - Pretoria, Gauteng

Ek is spontaan, vriendelik, lojaal, goeie luisteraar, passievol en liefdevol. Probeer graag iets nuut. Het n wye...

Harriet1976

42 - Bedfordview, Gauteng

Ek is mal oor die buitelewe is mal oor blou en oor sport. Het 2 seuns en is 'n weduwee.

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek