Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

RubenWill

21 - Stellenbosch, Wes-Kaap

Ek is in die boerdery rigting met gelowige waardes en n sin vir humor. Ek kan kook en hou van honde.

Boom

44 - Krugersdorp, Gauteng

Die klein dinge in die lewe is wat vir my saak maak. Ek is baie onafhanklik en kan na myself omsien en wil goed...

Nasurigeagie

39 - Sandton, Gauteng

I am very passionate about what i do. I love life and don't take myself too seriously. I value love, integrity,...

Stoetbul1976

43 - Ermelo, Mpumalanga

Ek is vol pret. [geskrap]

Geduldige

48 - Reitz, Vrystaat

Ek's n gawe Christen man opsoek na ware liefde en iemand om die lewe mee te kan deel en geniet!

Die_Liedjieskrywer

26 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is 'n gemaklike, opregte en eerlike persoon wat daarvan hou om te lag en te gesels oor sake van die hart. Ek...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek