Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

hoofwegmeisie

38 - Kempton Park, Gauteng

Ek n sprankelinde oopkop dame opsoek na die eending wat almal soek - liefde en geluk, ek was nog nooit getroud...

rosie14

43 - Worcester, Wes-Kaap

My vriende beskryf my as n rustige, niks kan my onderkry tipe mens. My gunsteling tydverdryf is tyd saam familie...

Omgee365

48 - Paarl, Wes-Kaap

Omgee, liefdevolle, kontak mens, met n goeie sin vir humor. Romanties, hou van my partner bederf, lekker rugkrap...

Giggelbekkie1

27 - Krugersdorp, Gauteng

Ek is 'n opregte en spontane mens en mal oor lag en grappies maak. Ek hou van die natuur (sukkel om te kies...

Nicky10bry

35 - Kroonstad, Vrystaat

Wel ek is n goeie opgevoede mens wat liefde soek en ook om liefde te gee, ek is nie vol stories nie en ek het...

secondhandheart020

45 - Villiersdorp, Wes-Kaap

What you see is what you get. people that tressure honesty and is pure in mind and heart. We all want to meet...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek