Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Skaamkalant

32 - Stadskern, Kaapstad & Skiereiland

Ek is maar die stil outjie in die kantoor, ek is lief vir die natuur en om te gaan stap, maar kort iemand om dit...

Wiele007

41 - Brits, Noord-Wes

Ek is passievolle, opregte en nederige persoon met rotsvaste waardes en beginsels wat opsoek is na n opregte...

Strandloper

49 - Pretoria, Gauteng

Ek is avontuurlustig maar ook standvastig,spitsvon dig maar ook diepsinnig,lojaal en meelewend. Soos baie...

Cornů

49 - Delareyville, Noord-Wes

Ek hou van mense..chat met my en vind meer uit. Mal oor golf en sport,asook sports.Die lewe is kort,so ek vat...

Braam

47 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n maklikke mens om mee oor die weg te kom. hou nie van leeuns nie. baie betroubaar. lewe is 'n lied

philipino01

30 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is 'n passievolle mens. Ek leef elke oomblik asof dit my laaste is. Ek het lief onvoorwaardelik, glo...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek