Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

189Jan

45 - Kimberley, Noord-Kaap

Bietjie oudmodies wat waardes aan betref en dit is vir my belangrik, so bietjie konserwatief maar met 'n oop...

Troskies

39 - Kempton Park, Gauteng

Jonk van gees. Lief vir die buitelewe. Droe sin vir humor. Hou van toer en sport. Tyd saam familie en vriende.

Cornů

49 - Delareyville, Noord-Wes

Ek hou van mense..chat met my en vind meer uit. Mal oor golf en sport,asook sports.Die lewe is kort,so ek vat...

pretoriafun73

47 - Pretoria, Gauteng

Ek het n goeie sin vir humor hou van lag en gesels, nie meer so groot tv fan nie, sal eder musiek luister ......

DoodNormaleOu

27 - Centurion, Gauteng

Goeie sin vir humor, maak graag 'n grap en hou daarvan om een te ontvang. Is tans 'n Onderwyser en het 'n groot...

Pete_Sandstone

45 - Centurion, Gauteng

I am a very loyal individual who will treat you like a queen if you respect the loyalty and devotion I am...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek