Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Tash08

27 - Kempton Park, Gauteng

Ek is plat op aarde vrou met n groot hart. Ek hou van om plekke te sien en te beleef. Ook nuwe goed te doen en...

Emma72

47 - Roodepoort, Gauteng

Ek is 'n rustige mens wat hou van n romantiese tydjie saam. Ek is lief is vir die lewe en wardeer wat die lewe...

Dyzie

44 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is lief vir die lewe, hou van goeie geselskap, uitdagings, fotografie, kos maak, gym, uitstappies. Ek is mal...

KatjieVanDieBaan

24 - Mafikeng, Noord-Wes

Ek het 'n groot hart wat die wêreld wil red en almal wil help. Het farmasie studeer en is tans besig met studies...

zELLIE7

46 - Pretoria, Gauteng

Hou van buitelewe, musiek, travel en net gelukkig wees. Eerlikheid vs Kommunikasie "THAT's IT" Ek hou van...

Vlinder007

48 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n baie aangename mens en kan goed kook.Ek is ook lewenslustig en geniet dit om met nuwe mense te...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek