Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Groenoog_Roos

41 - Brits, Noord-Wes

Ek is nie 'n mode pop nie en hierdie is nie my beste foto nie. As jy opsoek is na 'n model, asb hou verby. Al...

Sexylyfie

33 - Vanderbijlpark, Gauteng

Bekend as ; 'n lewenslustige ,ekstrovert _opsoek na 'n lewensmaat wat die "kleiner dinge" in die lewe wardeur....

SoeknaIets

42 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is eerlik, liefdevol en moeilik maar opwindend. Ek is 'n goeie vriend en opreg. Haat dit om mense seer te...

weergeluk

48 - Stilbaai, Wes-Kaap

Ek is mal oor die lewe en om dit te leef, geniet my werk, my kinders hou my besig, jonk en aan die gang. Ek...

Jete11

47 - Pretoria, Gauteng

Opsoek na vriende wat 'n passie het vir kinders. Hul moet glo dat liefde wel bestaan, hoë morele waardes en...

TwinkleEyes88

40 - Alberton, Gauteng

Ek is vriendelik, met 'n baie sagte hart en 'n goeie mens. Musiek en dans is kos vir my siel. Ek hou van diere...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek