Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

EerlikeLiLi

34 - Boksburg, Gauteng

ek is n plat op die aarde mens wat normaliteit soek. lekker geselsies braai en gesselig sonder nonsens. ek het n...

Nella83

37 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Borrelend, glad nie vol fiemies nie, weet wat ek in die lewe wil he en nie wil he nie. Hou van enige buitemuurse...

Wareliefde0221

38 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is saggeaard, onafhanklik en eerlik. Borrelende persoonlikheid, en baie liefde om te gee vir die regte een!!...

Charne15

27 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Maklikste mens om oor die weg te kom. Gelukkige mens wat altyd lag en mal oor familie dae en spesiale dae saam...

GroenOogies02

22 - Klerksdorp, Noord-Wes

Wel ek is 'n baie plat op die aarde jonge dame.En so ook n mamma.Ek oordeel nie mense nie.Geniet dit om saam...

Mia1974

46 - Johannesburg, Gauteng

Saggeaard, Liefdevol, Hardwerkend, Opreg en Eerlik. Ek is nog jonk van gees hou van kuier nou en dan saam...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek