49 - Rustenburg, Noord-Wes
Ek het n passie vir die lewe en is baie life vir my twee kids het 4 viervoetige kinders(Worsies) en is gaande...
49 - Rustenburg, Noord-Wes
Kettie en Klip
Ek het n passie vir die lewe en is baie life vir my twee kids het 4 viervoetige kinders(Worsies) en is gaande...
36 - Vereeniging, Gauteng
Ek is ongetroud sonder kinders. Ek is n "ambivert" meer "introvert as extrovert". Ek is vriendelik, sag geaard,...
36 - Vereeniging, Gauteng
Soek na my beter helfde
Ek is ongetroud sonder kinders. Ek is n "ambivert" meer "introvert as extrovert". Ek is vriendelik, sag geaard,...
48 - Meyerton, Gauteng
Inoverend, opreg met goeie beginsels. Reguit, hou van sport en lekker eet. Houtwerk of metaalwerk as...
48 - Meyerton, Gauteng
Soek sielsgenoot, iemand wat kan ondersteun en wat ook ondersteun kan word, my ander helfte!
Inoverend, opreg met goeie beginsels. Reguit, hou van sport en lekker eet. Houtwerk of metaalwerk as...
43 - Klerksdorp, Noord-Wes
Stil persoon totdat jy my leer ken.Ek speel golf .Jag graag.Geniet bos kamp ,kuier saam vriende maar geniet ook...
43 - Klerksdorp, Noord-Wes
Dr nee
Stil persoon totdat jy my leer ken.Ek speel golf .Jag graag.Geniet bos kamp ,kuier saam vriende maar geniet ook...
25 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland
Ek is 'n gemaklike, opregte en eerlike persoon wat daarvan hou om te lag en te gesels oor sake van die hart. Ek...
25 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland
Liedjieskrywer opsoek na inspirasie.
Ek is 'n gemaklike, opregte en eerlike persoon wat daarvan hou om te lag en te gesels oor sake van die hart. Ek...
44 - Swellendam, Wes-Kaap
Plat op die aarde, hou van buitelewe, kamp, braai. Rustig met boek of TV. Tuinmaak, jag, diy, en motorfiets ry.
44 - Swellendam, Wes-Kaap
Stewige man na my hart
Plat op die aarde, hou van buitelewe, kamp, braai. Rustig met boek of TV. Tuinmaak, jag, diy, en motorfiets ry.
Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.
Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.
Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.
Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.