Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

KallieG

30 - Ermelo, Mpumalanga

Spontane rustige mens wat hou van om saam vriende en familie te kuier. Hou van om vis te vang en golf te speel...

Boertjie1000

44 - Paarl, Wes-Kaap

Ek is n Baie Passievolle mens wat daarvan hou om nuwe mense te leer ken. Musiek , Braai en Vriende is Top op my...

Kwagga1984zebra

36 - Tom Burke, Limpopo

Ek is vriendelik en spontaan! Kan iemand se lewe dalk net opkikker...geselskap pla mos niemand nie! Liefde is...

11jp11

30 - Thabazimbi, Limpopo

Om aleen by die huis te kom is nie meer lekker nie! Geselskap sal doen! Vriendskap sal ook doen vir eers!

gelukjagter

23 - Centurion, Gauteng

Want ek weet hoe om te stroop en onder andere weet ek ook hoe om ‘‘n trekker te ry. Ek het ook sal in die...

VrystaatSoeker

48 - Kroonstad, Vrystaat

Sportief en lewenslustig. If you want it, you got to work for it. No free rides. Geen kansvatters nie asb

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek