Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Mike554

37 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is vriendelik en opreg.Ek hou van Braai visvang kamp rugby kyk en boek lees.Ek is altyd positief

Geduldige

49 - Reitz, Vrystaat

Ek's n gawe Christen man opsoek na ware liefde en iemand om die lewe mee te kan deel en geniet!

Boertjieboertjie

46 - Swellendam, Wes-Kaap

Plat op die aarde, hou van buitelewe, kamp, braai. Rustig met boek of TV. Tuinmaak, jag, diy, en motorfiets ry.

Alexander_400

37 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Eerlik,gewone mens, liefdevolle,Christel ik,plat op die aarde .Soek iemand wat my Sal verstaan en aanvaar en my...

OulikEnOpsoek

40 - Ramsgate, KwaZulu-Natal

n Mens kan nie alleen deur die lewe gaan nie. Ek is interresant, dink ek? Lol! Ek is mal oor die natuur...

HJK321

49 - Pretoria, Gauteng

Dit is moeilik om jouself oulik te laat klink en nogsteeds beskeie te wees, leer my ken en besluit dan self!!...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek