Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Lekkerlekkerman

30 - Kempton Park, Gauteng

Eks n besige en hardwerkende mens ek is altyd game vir als en stel nie net belang in die uiterlike nie

Viper606

48 - Meyerton, Gauteng

Ek is n volluit lewende persoon, love musiek,lief vir uitgaan, werk hard, is n een mans vrou, ek is op soek na...

Jugs

45 - Pretoria, Gauteng

Ek is n Spontane, impusiewe, romantiese, andrenalien junkie wat Sal moor vir my GOD en sy maat en wat eerste die...

Boertjieboertjie

46 - Swellendam, Wes-Kaap

Plat op die aarde, hou van buitelewe, kamp, braai. Rustig met boek of TV. Tuinmaak, jag, diy, en motorfiets ry.

Bloubul0810

47 - Pretoria, Gauteng

Is lewenslustig en het n goeie hart. Altyd plek in my lewe vir nuwe vriende wat my geselskap kan waardeer

Frans122

32 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is spontief, grapperig, hou van kuier, humorristies. Hou van braai en komunikeer goed. Intelegente gespek...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek