Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Dewie0671

48 - Hartbeespoort, Noord-Wes

Rustige mens met tonne geduld maar wat ook nie oor hom laat loop nie. Ek het 'n goeie hart en sterk familie...

Michiel_192

26 - Pretoria, Gauteng

Vlieg is my passie . Enige iets te doen met vliegtuie dan het jy my aandag ek hou van die buitelig en saam...

Sharks1982

37 - Nelspruit, Mpumalanga

Ek is rustige man met n klein hart. Ek het goeie maniere en respekteer my mede mens. As jy meer wil weet vra my...

Braam

47 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n maklikke mens om mee oor die weg te kom. hou nie van leeuns nie. baie betroubaar. lewe is 'n lied

Baretta

46 - Hoedspruit, Limpopo

Ek is 'n hardwerkende enkel ouer. Hou van die buite lug, kamp, visvang en kuier saam vriende en familie. Hou nie...

dubbel_nul_7

48 - Pretoria, Gauteng

Ek mag dalk net jou voete onder jou uitruk en jou asem wegslaan...en dit is dertien potensiele belangrike woorde:-)

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek