Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Amper50

49 - Standerton, Mpumalanga

Ek is n Christen man. Ek is n PA Ek Hou van tuinwerk en ek is redelik aktief. Ek kan nou n baie mooi prentjie...

Nuwebegin42

42 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek het nog net 2 vehouding gehad een van 8 en die een van 18 jaar en gedink dis die een waarmee ek sal saam oud...

Goodguy151

36 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n bitter baie eerlike mens met baie goeie waardes, is spontaan en lief vir diere en sport en luister baie...

lekkerlagmaat

40 - Bloemfontein, Vrystaat

want ek is n pret volle mens en n mens se mens kom maklik oor die weg met ander mense

Geduldige

48 - Reitz, Vrystaat

Ek's n gawe Christen man opsoek na ware liefde en iemand om die lewe mee te kan deel en geniet!

Laatonssien

49 - Boksburg, Gauteng

Wel dit is nie my gewoonte om my eie beul te blaas nie maar kom ons probeerl hehe. Ek is n lojale, eerlike man...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek