Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Roebs

43 - Rustenburg, Noord-Wes

Ek is wie ek is, donker sjokolade en die beste wyn, koue aande kaggel vuur en somer middae se kombers le.

changez

46 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

eenvoudige mens.rustigheid.hou van natuur en die goed van die lewe en wil graag bou met iemand spesiaal daar buite

Skoonwyn

31 - Kempton Park, Gauteng

Once you've gotten to know me you Will know real friendship love and loyalty and you will c that there is people...

BlueEyes_312

20 - Randburg, Gauteng

Ek wil glo ekt n goeie persoonlkheid, en kry gereeld komplimente oor my respek en vriendelikheid teenoor...

HadMyShare

38 - Empangeni, KwaZulu-Natal

Huise mense hou van kuier en braai, die dood gewoone leefstyl te he met iemand aan my sy. Hou van rustige...

Waarheidsoeker

31 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Vader kom eerste. Geen moeite word ontsien nie. Romanties. Vlymskerp. Op my hande dra. Saam bid, lag, huil...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog