Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Cabezzie

35 - Randburg, Gauteng

Is n fun outgoing dame met hoe standaarde en ek lewe vir my kinders hulle kom eerste voor enige iets en anders

SaltySassy007

43 - George, Wes-Kaap

Jy vat NIE vir my spur toe NIE. Ek kan n braaibroodtjie maak. Ek hou van spontane oomblikke of dit n roomys op...

Pikkewyn_000

32 - Johannesburg, Gauteng

Ek is pret, in die begin is ek baie stil tot ek jou leer ken dan sal ek uit my kassie klim. Ek hou van speel,...

Soekstukkie

38 - Boksburg, Gauteng

Ek soek iemand om mee lewe mee te deel Al is dit net vriende Ek soek nie iemand wat my tyd gaan mors nie

LiveLaughLove1984

35 - Centurion, Gauteng

Ek hou van mense, van die lewe, van wyn, lag, avonture, vriende, werk en alles wat die lewe spesiaal maak. Ek is...

Dreamer550mcc

46 - Springs, Gauteng

Ek is n plat en plein boeremeiesie wat graag iemand soek om die lewe saam my te kan geniet Ek hou van visvang...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek