Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

StefH

30 - Wellington, Wes-Kaap

Enkel ma van 'n 2 Jarige Seuntjie ,Ek Vat die Lewe soos dit kom - Ek is Baie Eerlik en Reguit . Hou van Goeie...

Beertjie1970

46 - Pretoria, Gauteng

Ek is eerlike persoon en oop.Kan liefde gee Lief v mense kinders en diere. Stilte en buite lewe hou ek van.

grootogie

23 - Bethlehem, Vrystaat

ek het n baie opwindende persoonlikheid en pas maklik aan. ek hou van die buite lewe of net rustig wees. ek hou...

Waterlelie2707

25 - Stellenbosch, Wes-Kaap

Ek is n lewenslustige jong vrou en geniet dit om tyd met familie en vriende te spandeer. Ek het n groot...

TwinkleEyes88

38 - Alberton, Gauteng

Ek is vriendelik, met 'n baie sagte hart en 'n goeie mens. Musiek en dans is kos vir my siel. Ek hou van diere...

Angelminded

44 - Bedfordview, Gauteng

Ek hou van gesels, famillie is vir my belangrik. Ek het baie sterk waardes maar hou van pret. Slegs as jy respek...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog