Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Charne15

23 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Maklikste mens om oor die weg te kom. Gelukkige mens wat altyd lag en mal oor familie dae en spesiale dae saam...

LDiefie1

48 - Vereeniging, Gauteng

Ek is 'n kind van die Here, Hy kom eerste in my lewe, het 'n ekstroverte persoonlikheid, hou van lag, lekker...

BlouOog_1979

38 - Pretoria, Gauteng

Hoe doen mens die...kom ek probeer. Ek is 'n eerlike, gebalanseerde, familievas, beginselvas en lewenslustige...

San1969

48 - Vredendal, Wes-Kaap

Ek is 45 en is lief vir mense. Hou van die buite lewe en lekker lag. Nie vol dinge nie, standvastig en werk vir...

essie81

36 - Alberton, Gauteng

Ek is 'n eerlike en lojale mens en sal als doen vir mense na aan my. Ek weet dit is al tot vervelens toe gese...

April1969

48 - Pretoria, Gauteng

Om 'n intellektuele gesprek te kan voer, skaak te speel, saam opera of klassieke konserte te geniet, fliek te...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog