Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Honeybee76

41 - Alberton, Gauteng

Ek is n spontane mens met n positiewe uitkyk op die lewe, ek wil myself daar buite sit om mense te leer ken.

SoekmyBoer

48 - Worcester, Wes-Kaap

Ek is plat op die aarde met 'n goeie humorsin. Lief vir kosmaak en onthaal by tye met 'n lekker glas wyn. Geniet...

Nica1234

20 - Stellenbosch, Wes-Kaap

Ek is ń trotse Matie, tans besig met my derde jaar van studies. Ek geniet rooiwyn, lang en intieme...

Nekita

42 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n baie eerlike opregte mens. Is baie lojaal en liefdevol. Ek is ook 'n baie sosiale mens wat daarvan...

SexyPainter82

34 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

Ek is 'n onafhanlike besigheidsvrou opsoek na 'n man wat my sal probeer verstaan en op alle vlakke...

Woestynblom91

26 - Calvinia, Noord-Kaap

Pynlik eerlik, opreg, passievol, lojaal, avontuurlustig,kunst ig en privaat. Kan nie sonder vasdans, veral...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog