Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Honeybee76

41 - Alberton, Gauteng

Ek is n spontane mens met n positiewe uitkyk op die lewe, ek wil myself daar buite sit om mense te leer ken.

Asjas75

41 - Paarl, Wes-Kaap

...en as ek die dag my hand in joune sit sal ek my padkaarte bêre met die wete: my reise op soek na jou is nou...

Soekie723

47 - Heidelberg, Gauteng

Ek is n plein down to earth mens,geen aanstellerigheid nie.Eks baie reguit en hou nie van leuens en mind games...

BEHAPPY123

47 - Humansdorp, Oos-Kaap

Geen kansvatters nie asb!!! ek het hier aangesluit omdat ek glo erens is daar vir my n lewensmaat wat my sal...

Woestynblom91

26 - Calvinia, Noord-Kaap

Pynlik eerlik, opreg, passievol, lojaal, avontuurlustig,kunst ig en privaat. Kan nie sonder vasdans, veral...

StefH

30 - Wellington, Wes-Kaap

Enkel ma van 'n 2 Jarige Seuntjie ,Ek Vat die Lewe soos dit kom - Ek is Baie Eerlik en Reguit . Hou van Goeie...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog