Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

ConfidanteBestepal09

48 - Johannesburg, Gauteng

Skryf aan my dan kyk ons. Was al op hierdie site, is nou regtig nie lus on the verduidelik hoe pragtig, slim,...

Netta18

37 - Nelspruit, Mpumalanga

Ek is 'n baie positiewe mens wat altyd die goeie in die lewe en ander mense probeer sien. Ek is spontaan en hou...

lonesomeme_833

28 - Pretoria, Gauteng

goeie geaartheid, liefdevol, romanties, sag geaartheid, ek hou baie van romanties.. ek hou nie van n man wat...

Woestynblom91

26 - Calvinia, Noord-Kaap

Pynlik eerlik, opreg, passievol, lojaal, avontuurlustig,kunst ig en privaat. Kan nie sonder vasdans, veral...

Oranjapapier

49 - Centurion, Gauteng

My no. 1 lewensmotto: Stap vir stap, biedjie vir biedjie . . . . . . die wenstreep is binne jou bereik! Ek is 'n...

Meisiekind537

40 - Pretoria, Gauteng

Ek is n plat op die aarde, vriendelike, liefdevolle en omgee mens wat daarvan hou om te lag en te kuier saam met...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog