Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

cher788

49 - Stellenbosch, Wes-Kaap

vriendelik humoristies hou van lag bederf altyd mense in my lewe wil graag iemand he wat my bietjie kan bederf...

DolGelukkig

31 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is n lewenslustige Christen dame. Ek is mal oor mense om my, maar geniet ook tyd om rustig te verkeer! Ek...

Naughty777lover

37 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is n gewone Boeremeisie wat hou van die see, avontuur en die buitelewe. Ek is n eerlike en...

TwinkleEyes88

38 - Alberton, Gauteng

Ek is vriendelik, met 'n baie sagte hart en 'n goeie mens. Musiek en dans is kos vir my siel. Ek hou van diere...

Estilo

47 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n baie energieke vriendelike mens wat mal daaroor is om te lag. Ek het sopas aangesluit sal later meer skryf

Angelminded

44 - Bedfordview, Gauteng

Ek hou van gesels, famillie is vir my belangrik. Ek het baie sterk waardes maar hou van pret. Slegs as jy respek...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog