Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

ESFJ

46 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Positiewe, giving, loving and caring .... Baie lewenslus en leef die lewe voluit! Totaal toegewyd oor alles wat...

Visserman45

47 - Kempton Park, Gauteng

Ek is dood gewone normale ou....ambisieus, hardwerkend, romanties.....Goed versorg, Netjies en liefdevol.....wat...

petrus810

40 - Boksburg, Gauteng

leer my ken vir wie en wat ek is moed i mens verklein neer nie sien die beste uit die persoon

Natuurliefde1996

21 - Lichtenburg, Noord-Wes

Ek is standvastig, pligsgetrou. Lief vir die lewe en gee om vir mense na aan my, ek is n kind van God,...

Johnny230

47 - Kimberley, Noord-Kaap

Is baie positief en hou van sport, speel graag tennis. Hou van bietjie wegkom en rustig wees. Ry graag fiets en...

Meester_701

37 - George, Wes-Kaap

Ek het 'n goeie humorsin. Hou van grappe maak maar kan ook ernstig wees. Ek hou nie van afgunstigheid nie. Ek...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog