Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

TydisReg

37 - Nelspruit, Mpumalanga

Ek is 'n plat op die aarde vrou wat maklik oor die weg kom met mense. Ek hou van eerlike mense en ek is ook...

FieryFirefly

39 - Robertson, Wes-Kaap

'n Plaaskind in murg en been: ek is op my gelukkigste in die veld. Ek is avontuurlustig en totaal aan adrenalien...

Harleygirl

49 - Pretoria, Gauteng

Ekstrovert wat maklik sosialiseer. Hou van natuur, dans en is mal oor my honde. Bucket list: Om n bok te...

Bittersweet

47 - Middelburg, Mpumalanga

Is 'n vriendelike mens en hou van mense, is nie 'n goeie alleen mens nie. Ek is baie lief vir die natuur en...

Oogappelkie

32 - Johannesburg, Gauteng

Vetroue.liefde,eerli kheid,gesagtheid,sag eaarte baie eerlike en reguit mens..hou nie daarvan om vir n fool...

BLoMMie_KiND

22 - Kimberley, Noord-Kaap

Dis moeilik om myself uit my eie perpektief te beskryf.. Ek is 'n baie eerlike en lojale mens, vriendelik en 'n...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog