Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Jos01

47 - Koffiefontein, Vrystaat

Om dat my lewe die enigste gawe is wat ek het kan maak dat iemand wat ek lief het kan geniet

Liefde_402

46 - Worcester, Wes-Kaap

Ek is baie rustig, hou van gesels en lekker ontspan. Hou baie ddarvan om vrouens te bederf, vertroetel en aandag...

Vetpretman

40 - Vereeniging, Gauteng

Ek is ń man wat die lewe, lewe. Verslaaf aan die natuur en buitelewe. Vier Basset honde is op die stadium...

Cuteboy86

30 - Rustenburg, Noord-Wes

We must let go of the life we have planned, so as to accept the one that is waiting for us. - Joseph Campbell We...

Frikkie84

36 - Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland

20 woorde is nogals baie !!! Ek geniet maar die buite lewe en om tyd saam vriende en familie te spandeer... Oh...

McLoving_01

39 - Nelspruit, Mpumalanga

Ek is 'n moerse catch! Ek sal elke dag 'n avontuur maak as jy aan my sy is. Eks single, fun en nog bitter...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog